|
 |
|
| Competitions | | | |
| |
Emerald Casino prys oorhandiging |  | Mev. Magriet Badenhorst is die gelukkige wenner van 12 bottels Oranjerivier Wynkelder se uitsoek wyne.
Hier ontvang sy haar prys van Eddie James Oranjerivier Wynkelders se verteenwoordiger.
Sy het Oranjerivier Wynkelders se stalletjie by die Emerald Casino besoek en die regte antwoord op die vraag geantwoord.
Dankie aan al die besoekers wat ons wyne kom proee het en aan die kompetisie deelgeneem het.
... Read More | | |
| |
| |
The Wine Show Jo'burg 2009 - Kompetisie Wenner |  | Annemarie van Rooyen sy is woonagtig in Vryheid. Met haar besoek aan Gauteng het sy die wynskou bygewoon en deelgeneem aan die gelukkige trekking by Oranjeriviere Wynkelder se stalletjie.
Die 12 bottels Chenin Blanc 2009 is haar gunsteling wyn en word hier deur Trix van der Westhuizen verteenwoordiger van Oranjerivier Wynkelders wat die Noord Natal area werk, by Pick n Pay Vryheid oorhandig.
By die wynskou het ons ook die wynmaker Rianco van Rooyen gehad. Rianco het die 2009 Chenin Blanc voorberei.
Baie dankie aan al die kompetisie deelnemmers en die wat ons goeie wyne geproe het en dit gekoop het. Ons waardeur julle ondersteuning.
Ons sien julle almal by die volgend wynskou.
... Read More | | |
| |
| |
"Good Food & Wine Show 2008" - Kompetisie Wenner |  | Anthony Maskell, verteenwoordiger van Oranjerivier Wynkelders oorhandig hier aan Dane Botha, die gelukkige wenner van 12 bottels Oranjerivier uitsoek wyne.
Dane het aan die gelukkige trekking deelgeneem wat by die die "Good Food & Wine show" gehou is in Johannesburg, Oktober 2008. ... Read More | | |
| |
| |
Johannesburg Wyn Skou - Kompetisie Wenner |  | 'n Kompetise is by die Johannesburg Wyn Skou te Gallagher Estate gehou waar 12 bottels wyn van jou keuse en 12 pragtige glase gewen kon word. Eddie James, Gauteng verteenwoordiger, oorhandig hier aan Kim Coleman, die gelukkige wenner haar prys.
Dankie aan al die deelnemers, besoek ons stalletjies by enige skou waar ons uitstal en jy kan die volgende gelukkige wenner wees!
... Read More | | |
| |
| |
Bundu Show 2008- Competition Winner |  | DANKIE AAN ALMAL WAT DEELGENEEM HET
Wouter Steyn verteenwoordiger van Pretoria (links) oorhandig aan Mnr. P.L. Swartz sy prys van 12 uitsoek wyne van Oranjerivier Wynkelders en 12 spog glase wat hy met ʼn gelukkige trekking by die BUNDU skou gewen het.
... Read More | | |
| |
| |
| |
| |
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
| |
|
 |
 |
 | Shahied Joseph "I recently bought a Ruby Cabernet 2007 and was very impressed. keep up the good work and representing the Northern Cape proudly". |  | Mike Chilton"The wine arrived today, I’m impressed with the service" |  | Harry van Niekerk "Ek wil net se dat julle moet so aanhou en julle sal nog 40 JAAR bestaan. Baie geluk" |  | George Loe "we all got hooked on all the reds" |  | Dian Potgieter "Hou so aan met die goeie werk" |  | Terrance Guelpa "I must say the range is brilliant" | |
|
|
 |
 |
 |
 |
|