Subscribe Today!
Become part of our free mailing list, and recieve the latest updates and news. Subscribe Now.
 
 
Currency Converter
Currency Converter

SA rooiwyne onder vergrootglas

Kritiek van internasionale wynskrywers dat Suid-Afrikaanse rooiwyne soos gebrande rubber ruik en smaak, het die plaaslike bedryf genoop om wetenskaplikes te vra om dié smaak “te identifiseer” en te probeer vasstel waar dit vandaan kom. Die gewraakte “gebrande rubber”-etiket is iets waaronder Suid-Afrikaanse rooiwyne jare lank al ly, maar baie Suid-Afrikaanse wynmakers het tot dusver verkies om die kritiek te ignoreer of is skepties dat die smaak wel bestaan. Voor in die koor van kriti...Read More...

NOCCI kies nuwe president
'n Vrou met visie en passie – Jenny van Niekerk UPINGTON: “My visie vir NOCCI as president is om die besigheidslui van Upington en omgewing te motiveer om saam te staan om die wonderlike geleenthede wat d...
Read More...
OUR FACEBOOK SUPPORTERS
This is just amazing. We started a FACEBOOK group: ORANGE RIVER WINE CELLARS and the feedback and participation is just phenomenal. People really enjoy drinking our wine and want to know more about us. See belo...
Read More...
Ryk Vrugtekoek met Marsepeinvulsel en Gl
Neute, glansvrugte, wyn, speserye, ‘n marsepeinvulsel met sitrus … Alles wat ‘n vrugtekoek feestelik maak, is in dié ryk koek gemeng. Daarby lyk die bolaag van glansvrugte soos ‘n juweleskat.
Read More...
 
 

Click here to join orwcellars
Home | Product Range | Terms And Conditions | Contact Us | Administration  
Links
 
Designed and Maintained by Web Studio